Home » Kopreis by Gerrit Rautenbach
Kopreis Gerrit Rautenbach

Kopreis

Gerrit Rautenbach

Published
ISBN :
Enter the sum

 About the Book 

Elke reis het n storie en elke storie is n reis. Hetsy te voet of per fiets, trein, viertrek-voertuig of vliegtuig. Soos jy aanskuif, deur Suid-Afrika of buite sy grense, word jy blootgestel aan ander plekke, mense, sienswyses en gewoontes. Kortom,MoreElke reis het n storie en elke storie is n reis. Hetsy te voet of per fiets, trein, viertrek-voertuig of vliegtuig. Soos jy aanskuif, deur Suid-Afrika of buite sy grense, word jy blootgestel aan ander plekke, mense, sienswyses en gewoontes. Kortom, solank jy lewe, reis jy. Dis n reis in jou kop waar jy moet skerp kyk. En dis net so n goeie storie om te vertel.